Emma Caulfield

Emma Caulfield
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Emma M. Chukker[1]
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1994–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Emma Caulfield (gebore 8 April 1973) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Darkness Falls (2003) en TiMER (2009), en in die televisiereeks Buffy the Vampire Slayer (1996).

  1. "THE BIRTH OF EMMA CHUKKER - CaliforniaBirthIndex.org" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 April 2020. Besoek op 27 Oktober 2014.

Developed by StudentB